gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Fasiliteite

 

Slaapeenhede

Twee eenhede, een vir seuns en een vir meisies, elk met eie badkamers. Elke eenheid het vier vertrekke met 12 beddens elk. Daar is dus 48 beddens vir seuns en 48 vir meisies. By elke eenheid is daar ’n kamer vir volwassenes (vier beddens elk) met eie stort en toilet. Elke eenheid is beskerm met diefwering en veiligheidsdeure. Matrasse word voorsien, maar bring eie beddegoed.

 

Saal

Tafels en stoele vir 104 mense. Bring julle eie projektor indien nodig. ’n Skerm is beskikbaar.

 

Kombuis

Die kombuis is toegerus met standaard kombuis- en kooktoerusting, gasbranders, gas-yskas en warm water. Daar is nie ’n oond nie.

 

Lapa

’n Groot lapa met 10 vuurmaakplekke waar kinders hulle eie kos kan maak.

 

Water en Elektrisiteit

’n Kragopwekker lewer 220 V vir ligte saans. As dit regtig nodig is, kan die opwekker bedags gebruik word, maar dan slegs vir kort periodes (soos vir aanbiedings met ’n projektor).

 

Braaiareas

Buitebraai area

 

Om saam te bring

Eie hout en braaitoerusting, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, vadoeke, potskuurders, groentemesse, swartsakke, noodhulp en eetgerei.

 

Speelarea

Grasperk waar speletjies aangebied kan word. 

Natuurlike swempoele (vlak en diep) in die rivier.

Created and Maintained by Direct Applications
Sunday the 20th. . Joomla 3.0 Template.